As jy suksesvol wil wees as leier, het jy nodig om te weet: Sukses is nie n een-man-vertoning nie. Sterk leiers wat n verskil gemaak het, het groot gedroom en was suksesvol omdat hulle altyd deel was van n span. John Maxwell wys waarom spanwerk soMoreAs jy suksesvol wil wees as leier, het jy nodig om te weet: Sukses is nie n een-man-vertoning nie. Sterk leiers wat n verskil gemaak het, het groot gedroom en was suksesvol omdat hulle altyd deel was van n span.
John Maxwell wys waarom spanwerk so belangrik is en hoe om n suksesvolle spanleier of onmisbare spanmaat te wees. Ongeag die grootte en vorm van jou span, dis wat jy nodig het om met sukses te lei. Inhoud sluit in: *Onvergeetlike verhale, *kort lesse oor spanwerk, *wenke en *lewensveranderende aanhalings.